Successfully reported
+39

Lavender Farm Gastehuis

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lavender Farm Guest House bied 'n eksklusiewe wegbreek in Franschhoek, omring deur laventelvelde met 'n pragtige uitsig op die berge. Die gastehuis is net 2 km van Franschhoek af.

Gerieflike verblyf word in 'n aantal gastekamers gebied. Die kamers het individuele dekor met verskillende kleurskemas. Elke kamer het 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers het privaat binnehowe en ingange.

'n Vars ontbyt word daagliks in die ontbytkamer met Franse deure bedien. In die somer kan gaste 'n glas plaaslike wyn in die tuin geniet terwyl hulle die uitsig geniet of op die sonstoel by die swembad ontspan.

Lavender Farm Guest House is in die skilderagtige wynlande geleë, waar gaste die vele wynplase in die omgewing kan verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Aadesh G
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, scenic, and relaxing – the perfect countryside. If you're looking for a serene, beautifully maintained guest house with stunn...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Renett O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties! Vreeslik lekker gebly, personeel baie vriendelik en behulpsaam en heerlike ontbyt. Sal beslis aanbeveel vir ander mense.
Jun 2025
Gareth S
Saam met lewensmaat
5.0
A lovely getaway. Very welcoming. Great room. Luxurious. Lavender plantation is so beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Rudolph D
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut wonderlike, sal vir seker terug gaan. Wonderlike verblyf. Die personeel was baie gaaf en die diens was baie goed. Die kamer was groot, baie g...
Sien meer
Feb 2024
Richard R
Saam met lewensmaat
4.8
Lovely 2 day stay, amazing rooms and lovely breakie. Unreal! Beautiful accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Schalk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Verdun Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Farm Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Verdun Road, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA654a12566efa4e9203b02ae83fab86cf4e10a6bea1d19557748a1a099ab25486d74c8759409ef543447d428890f43168948f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Verdun Road Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92390411299 19.126941669975
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang