Successfully reported

Lavender Lane Guest House

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.0
Chonelle S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Very pleasant. It was a quick one night stay, but I was really happy. The place was clean, tidy and looked even much better in person. The host was super friendly too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Uiters netjies en gerieflik. Ons was baie vriendelik ontvang. Kamers was uiters netjies en gemaklik. Sal beslis weer kom kuier as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag
4.8
Jul 2025

Rustig. Ja, het lekker gebly, maar die toilet sitplek was los en verkleurde, wat nie lekker was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques R
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mei 2025

Pragtig en hoogs aanbeveel. Pragtige verblyf in Kathu.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janco D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Aangenaam. Verblyf was aangenaam behalwe vir die voertuig wat op straat moes staan, dus geen parkering binne die perseel beskikbaar nie. Die area lyk wel heel veilig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Des B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jul 2025

Never stay there again. 1. No toilet doors. 2. Sliding door difficult to close. 3. Sliding door can't lock. 4. Cleaners enter room without knocking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Des 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Xanderie V
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Baie gerieflike gastehuis. Lavender Lane Gastehuis het voorwaar voldoen aan ons verwagteinge en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niek M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2023

Alhoewel ons datum aangeskuif kon word, was verblyf baie gemiddeld. Geen veilige parkering nie, baie geraas deur die nag wat mens laat opstaan om seker te maak jou voertuig is veilig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jurie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2022

Kamer is baie klein. Badkamer is nie privaat nie. Nie regtig vir selfsorg nie. Nie naasteby vergelykbaar met ander plekke waar ons gebly het nie. Ek was na alle waarskynlikheid verkeerd met wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Izandri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Nieshout Street, Kathu, 8446, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78b24514b687d14e9f7ab486fef95e8309530bb188770d6e13ef5c188b4c69c7f2913dcf9ac8a02b8f73a3f8dec560330580?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 17 Nieshout Street Kathu 8446 Noord-Kaap 021 201 8901 08:00-17:00 10:00 -27.695316910017 23.052074945369
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang