Successfully reported
+17

Lavender Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lavender Cottage is in die bekoorlike vissersdorpie Paternoster aan Suid-Afrika se Weskus geleë. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n see-ontvlugting.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kothuis beskik ook oor 'n kaggel, 'n TV met DStv, braaigeriewe en komplimentêre WiFi.

Die dorpie Paternoster bied 'n plat-op-die-aarde kusleefstyl, en eeue-oue tradisies is die siel van hierdie werkende vissersdorpie. Die dorp beskik oor 'n spesiale soort magie, een wat elke besoeker voel, maar min kan definieer.

Hierdie kothuis is nie troeteldiervriendelik nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elsje Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 93

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lavender Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselbank Street, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cec049d43d5f3262550459568d2cc4009815ac76692c2f01dd1ec4bc7aeb8a3417cc52c0ea773b313934f4c630b132e1c76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Mosselbank Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.805459 17.899272
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang