Lavenders
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Nuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Lavenders is 'n elegante en stylvolle kothuis in 'n stil area van Prins Albert, 'n sjarmante opsie vir 'n heerlike wegbreek. Dit is stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kunsgalerye en museums. Die verblyf is ideaal vir oornagverblyf.
Dié eenheid het 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en 1 met 1 enkelbed wat deel is van die sitarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het 'n lugversorger, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.
Veilige parkeerplek op die perseel en gratis WiFi is vir alle gaste beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 19 Nuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
- Gaste dink Lavenders het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Nuwe Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang