Lavie & Me
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Likwart Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R930 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lavie & Me is 'n knus woonstel op die eienaar se eiendom in Parys, wat gemaklike selfsorgverblyf bied. Die woonstel is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die woonstel bied 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer, kombuisie en badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daarbenewens is daar 'n kinderbank in die woonstel wat op versoek 1 kind onder 12 kan akkommodeer.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder beskik die woonstel oor 'n TV, gratis WiFi, veilige parkering vir 1 voertuig, 'n privaat ingang en 'n privaat tuin met buitesitplek en braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 5 Likwart Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Lavie & Me het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Likwart Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang