Layover on Loerie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Loerie Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Layover on Loerie is 'n moderne woonstel in die hartjie van Kaapstad. Dit is die ideale plek vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit een slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Vars linne, badhanddoeke en gratis toiletware word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n koffiemasjien. Die sitkamer is gemaklik gemeubileer en beskik oor 'n slim-TV en gratis WiFi vir gaste se vermaak. Gaste kan toegang kry tot die braai op die patio wat toeganklik is deur glasskuifdeure wat ook oorgenoeg natuurlike lig bied.
Die eenheid is sentraal geleë naby die V&A Waterfront, Kaapstad Internasionale Lughawe en 'n verskeidenheid plaaslike eetplekke, winkels en gewilde besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Loerie Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Loerie Avenue, Pinelands, Cape Town, 7405, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang