Successfully reported

Lazy Grapes

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Satish K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Beautiful weekend away. Stay was great, nice area, nice place and all amenities were in place. Just remember your own towels and a key deposit that is refundable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leene S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Fantastic. It was great! The layout and the overall experience were wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Goeie ervaring, sal beslis teruggaan. Verskriklik goed ingerig, Lazy Grapes het aan alles gedink wat benodig word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ERIKA
Lazy Grapes
Hi, Wynand, dankie vir die positieve terugvoer vroeër! Ons sal julle graag weer ontvang. Groete, Erika

Zia R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Heerlik gekuier veral in die lapa en swembad, sal enige tyd weer gaan! Een van die beste vakansies wat ek nog gehad het! Die enigste rede dat ek hulle nie sal aanbeveel nie, is omdat ek elke vakansie die plek self wil boek! Regtig 'n wonderlike tyd gehad en die eienaars was vreeslik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Uitstekend. Baie lekker leefhuis en geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jessica A
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Very happy. Erica is a wonderful host! Loved the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ERIKA
Lazy Grapes
Thank you, Jessica. Good guests like you make it easy to host! See you soon again!

Chris V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Beste en lekkerste. Heerlik als in plek en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Value for money comfortable home. My family and I had a lovely bush break at Lazy Grapes. The house is well equipped, and they have extra blankets for the chilly winter nights. The house is well kept and clean. We had some electrical issues where the power tripped, and this was reported to the host who said it will be fixed. Overall a lovely experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ERIKA
Lazy Grapes
Thank you for the positive review. It was a pleasure hosting you and your family. Regards, Erika

Wilma C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie lekker plek. Skoon, rustig en ruim. Lekker gekuier by die lapa en swembad. Baie diere wat daar verbykom. Nagapies is baie mak en kom eet piesangs wat ons uitsit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

All you need for a comfortable stay. We had no problems during our stay, everything worked perfectly and we will definitely consider Lazy Grapes when coming back to Marloth Park. Owners were nice and friendly and ensured we had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
ERIKA
Lazy Grapes
Thank you for the awesome review! Hope to see you soon again at Lazygrapes!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

ERIKA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 684 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e0792c61be0195be66eee5d7912dba860e4ba323a35444c04f7f60590e0daf6d3f2c9f9cf887d23702774a5b682e73f6490?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 18 5 1 5 684 Olifant Drive Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.356628795335 31.762870758266

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang