Lazy Grapes
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 684 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Lazy Grapes is 'n selfsorg-vakansiehuis in die wildreservaat en dorp Marloth Park. Die dorp is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, en bied 'n kans om vier van die bekende Groot Vyf te sien.
Die volledig gemeubileerde huis bied slaapplek vir tot 10 gaste en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers en 'n solderarea. Die slaapkamers is albei gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die solder 2 dubbelbeddens en twee enkelbeddens het. Die derde badkamer is apart en het 'n hoekbad.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en kookgerei, terwyl die leefarea 'n TV en 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 het. Daar is braaigeriewe in die lapa wat oopmaak na die swembadarea. Veilige parkering is ook beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit in wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en stap in die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
ERIKA Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 684 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lazy Grapes het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 684 Olifant Drive, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang