Lazy Lagoon
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 118 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- 
            
            
                    
                
                                                                        
    
                                
            
                                                            
            
    
                                    Vanaf
                            R2 787R1 858 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Lazy Lagoon is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Myburgh Park, Langebaan en is 'n ideale opsie vir 'n groep vriende aangesien die eiendom 'n lieflike vermaakarea het.
Dié eiendom bied slaapplek vir altesaam 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Boonop bederf hierdie huis met 'n binnebraai en 'n vermaakarea met 'n pooltafel. Daar is 'n lieflike tuinspasie in die agterplaas waar kinders kan rondhardloop. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbeltoesluitmotorhuis.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 62
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 118 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Lazy Lagoon het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 118 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang