Lazy Lagoon
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 787R1 858 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lazy Lagoon is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Myburgh Park, Langebaan, en is die ideale wegbreek vir 'n groep vriende wat 'n bietjie wil saam kuier.
Die eiendom is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat volledig met 'n stoof, oons, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike sitplek met 'n TV wat die volledige DStv-pakket het. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Verder spog die huis met 'n binnebraai en kuierarea met 'n pool-tafel. Daar is 'n lieflike tuin in die agterplaas waat kinders kan speel en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 118 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Lazy Lagoon het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 118 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang