Successfully reported
+16

Lazy Likkewaan

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Voortrekker Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Vanaf R675 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lazy Likkewaan bied gerieflike selfsorgverblyf in Smithfield, Vrystaat. Die dorp is 'n bekende oornagplek vir reisigers wat op die N6-hoofweg pendel.

Verblyf is beskikbaar in 3 gerieflik gemeubileerde woonstelle. Twee van die eenhede het slaapplek vir 3 gaste, terwyl die oorblywende eenheid 2 gaste akkommodeer. Die eenhede is ingerig met gemaklike beddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel en stoele. Die eenheid het 'n TV met DSTV-kanale, asook ingeboude braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 36 Voortrekker Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
  • Gaste dink Lazy Likkewaan het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 675
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Voortrekker Street, Smithfield, 9966, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf72fba12c62afb17376490cf6c99b3ad71badc02a20081a10fc23a1d3f1c4fdc5708fc3c415cdc210473fa5015df50261fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 3) 12 5 1 5 36 Voortrekker Street Smithfield 9966 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.213406891776 26.527755260468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang