Lazy Lizard 41
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lazy Lizard 41 is 'n luukse en gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Lazy Lizard-kompleks op Umdloti-strand. Die Lazy Lizard-kompleks is naby plaaslike restaurante en winkels.
Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Hierdie kamer het deure wat na die balkon oopmaak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n hoekbad, 'n toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 8. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en lei na 'n groot onderdakbalkon met buitemeubels en see-uitsigte.
Die Lazy Lizard-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 250
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lazy Lizard 41 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang