Lazy Lizard 41
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Lazy Lizard 41 is 'n luukse, gerieflike selfsorgwoonstel in die Lazy Lizard-kompleks op Umdloti-strand. Die kompleks is naby plaaslike restaurante en winkels.
Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en wasbak, en dit lei na die balkon. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n hoekbad, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8. Die sitarea het 'n platskerm-TV en lei na 'n groot onderdakbalkon met buitemeubels en 'n see-uitsig.
Die Lazy Lizard-kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Corrie Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 250
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lazy Lizard 41 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 42 North Beach Road, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang