Successfully reported

Lazy River Retreat

Selfsorg

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
3.3
Werner R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2025

Rustig en veilig. Ons het baie lekker gebly en gerus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana J
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Great stay - beautiful location and very good accommodation. Lovely stay. Was welcomed by Beauty, who was very friendly, so all in all, a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Jul 2025

Nie wat ons verwag het nie. Die plek is op die oog af baie netjies. Nadat ons klaar afgelaai, gekuier en ge-eet het, kom ons agter die beddegoed is walglik vuil. Aangesien ons nie ons eie linne saamgevat het nie, het ons maar daar geslaap. Mens sal net dink dat teen R1500 per nag daar skoon beddegoed sal wees. Volgende oggend na ontbyt wou ons stort. Die stortkop was nie ordentlik vas nie en die water het aan die bokant uitgeloop. Ons stort, maar dit was nie aangenaam teen R1500 per nag nie. Die deposito is eers na 'n week en een dag terugbetaal. Daar was ook R60 te veel afgetrek vir die gebruik van hout, wat nie die geval was nie. Hierdie plek sal my nooit weer sien nie en sal ook nie die plek vir enige iemand aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Nico Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 302 Loerie Street, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAade4fe4ddb83628ed2d4746a94f3de77fc70d44c54f5d394631b8e06257adf1e55c854f0186e66cb0f28d04ec12d82c9a5ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 302 Loerie Street Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.65168 28.316862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang