Successfully reported

Le Bezz Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Salome W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Aan te beveel! Dit was heerlik. Baie skoon plek en vriendelike personeel. Justin is 'n ster en 'n puik gasheer. Ontbyt was uit die boonste rakke gewees. Perfekte ligging: naby aan die strand en loopafstand van restaurante en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful time there, close to everything. Wonderful staff and amazing breakfast. Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry Hugh Munro V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker gekuier, dankie. Justin en sy span is die beste. Hulp verleen waar nodig en altyd reg om te help en aanbevelings te gee. Het regtig lekker gerus die paar dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yevona C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

A place I would definitely visit again. The staff was so friendly, rooms were clean, the breakfast was exceptionally well prepared and served large portions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanithamony P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Awesome. Pleasant, good atmosphere, relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Uitstekend. Dit was baie skoon en netjies. Baie vriendelike personeel en ontbyt was uitstekend. Sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Absolutely fantastic! Die verblyf was fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Vriendelike diens en uitstekende verblyf. Heerlik gebly, baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolutely stunning. Upon arrival, we received a warm welcome from the host. He went out of his way to accommodate us while they were still getting the room ready as we arrived before the actual check-in time. Absolutely stunning accommodation, exactly as advertised, and the breakfast was delicious! Will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Sal beslis weer daar gaan bly en aanbeveel. Goeie waarde vir geld, ontbyt heerlik, staf baie vriendelik, het ons toegelaat om vroeër in te klok met ons aankoms, beteken baie vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Hawkins Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93c74b1b185ba48c25938bba9af55a7d3b1a6cfdcf49c9bdbd1fb6c6ae570801e9bc26518d6861855b24de9d7ac3e8a55b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 6 Hawkins Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541117867055 31.215801335582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang