Successfully reported
+68

Le Bezz Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Hawkins Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Le Bezz Guest House bied gerieflike B&B-verblyf in die hartjie van Ballito wat vir sakereisigers en vakansiegangers geskik is. Dié gastehuis is net 200 m vanaf Clarke Bay Beach en naby baie ander besienswaardighede in die area geleë.

Le Bezz Guest House se verblyf bestaan uit 12 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n en suite-stort en geriewe soos lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardorër, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige kamers het verbindingsdeure wat ideaal vir vir ouers met kinders is.

Ontbyt is ingesluit en word in die eetarea bedien. Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n gastesitarea, talle ander geriewe en veilige parkeerplek.

Le Bezz Guest House is ideaal geleë naby restaurante, winkelsentrums en 22,1 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Salome W
Gesin met klein kinders
5.0
Aan te beveel! Dit was heerlik. Baie skoon plek en vriendelike personeel. Justin is 'n ster en 'n puik gasheer. Ontbyt was uit die boonste rakke gewee...
Sien meer
Okt 2025
Martie M
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful time there, close to everything. Wonderful staff and amazing breakfast. Home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Henry Hugh Munro V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier, dankie. Justin en sy span is die beste. Hulp verleen waar nodig en altyd reg om te help en aanbevelings te gee. Het regtig lekker geru...
Sien meer
Jul 2025
Yevona C
Saam met lewensmaat
5.0
A place I would definitely visit again. The staff was so friendly, rooms were clean, the breakfast was exceptionally well prepared and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Vanithamony P
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Pleasant, good atmosphere, relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 6 Hawkins Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Bezz Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Hawkins Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93c74b1b185ba48c25938bba9af55a7d3b1a6cfdcf49c9bdbd1fb6c6ae570801e9bc26518d6861855b24de9d7ac3e8a55b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 100 5 1 5 6 Hawkins Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541117867055 31.215801335582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang