Successfully reported
+39

Le Bourgette 31

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir Street, 31 Le Bourgette Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 400 R3 060 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Le Bourgette 31 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in die skilderagtige Le Bourgette Estate in Franschhoek geleë is en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Die woonstel het 'n omsetter wat ononderbroke kragtoevoer tydens beurtkrag voorsien.

Buite kan gaste ook op die stoep met sitplek en 'n gasbraai ontspan.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Reservoir Street, 31 Le Bourgette Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Bourgette 31 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 400
R 3 400 R 3 060
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 400
R 3 400 R 3 060
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 400
R 3 400 R 3 060
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir Street, 31 Le Bourgette Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6078f30c242ab056454bd4ae15e72964ecb449d7bee9dbcbae25a9b91621203faa1d3dada5c4423c38a4476471e590e99dca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 400 nouVanaf R3 060 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Reservoir Street 31 Le Bourgette Estate 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.908498856017 19.126702991996
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang