Le Chateau
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Windswaeltjie Avenue, Aviaru Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Le Chateau is 'n stylvolle gastehuis geleë in 'n rustige voorstad van Newcastle, ongeveer 5.6 km vanaf die middestad. Met skilderagtige berguitsigte, 'n goed versorgde tuin en gerieflike toegang tot openbare geriewe, is hierdie eiendom ideaal vir sakereisigers of gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Die gastehuis bied vier goed ingerigte kamers, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, gratis WiFi en 'n slim-TV met DStv en stromingsdienste.
Gaste kan ontspan op die balkon met buitesitplek, die tuin en gemeenskaplike braaigeriewe geniet, of gebruik maak van die gemeenskaplike swembad. Veilige parkering op die perseel en sonkrag-rugsteunkrag verseker 'n gemaklike en gerieflike verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 39 Windswaeltjie Avenue, Aviaru Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Windswaeltjie Avenue, Aviaru Hill, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang