Le' Ciara Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Basil Street, Ferndale Ext 3, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Le' Ciara Guest House bied gehalteverblyf in Randburg, Johannesburg 10 km vanaf die Sandton Gautreinstasie. Dié gastehuis is ideaal vir enkelsakereisigers of gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die stad.
Verblyf word in 6 kamers en 'n woonstel gebied. Die Deluxe Kamers het 'n dubbelbed, die Superior Kamers het 'n koningingrootte-bed en die Luukse Kamers het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Al die eenhede het 'n platskerm-TV met DStv en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n lieflike terras waar gaste kan ontspan, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook verskeie winkelsentrums en restaurante naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 29 Basil Street, Ferndale Ext 3, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink Le' Ciara Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Basil Street, Ferndale Ext 3, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang