Le' Ciara Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Basil Street, Ferndale Ext 3, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Le' Ciara Guest House bied gehalteverblyf met 'n huislike atmosfeer in Randburg, Johannesburg, gerieflik geleë sowat 10 km vanaf die Sandton Gautreinstasie. Dié gastehuis is ideaal vir solo-sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n wegbreek in die stad.
Verblyf word gebied in 6 goed ingerigte kamers en 'n woonstel. Die Deluxe Kamers het 'n dubbelbed, die Superior Kamers het 'n koningingrootte-bed en die Luukse Kamers het 'n koninggrootte-bed. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort. Die woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Al die eenhede het 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Daar is 'n lieflike tuinterras waar gaste kan ontspan en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook verskeie winkelsentrums en restaurante naby Le' Ciara Guest House geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 29 Basil Street, Ferndale Ext 3, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
- Gaste dink Le' Ciara Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 29 Basil Street, Ferndale Ext 3, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang