Successfully reported

Le Domaine Self Catering Farm Cottages

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Bianca W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Asemrowend. Dit was baie rustig en die uitsig was mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Bly julle het die rusigheid geniet - kom kuier gerus weer. Vriendelike groete Melanie

Petrie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig en ontspanne. Ons het baie lekker gebly. Stil, rustige omgewing. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Petrie Baie dankie vir die positiewe woorde - ons sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete Melanie

Donne E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Awesome! A wonderful relaxing weekend. Very welcoming hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Donne We are happy that you enjoyed a relaxing weekend on the farm and would love to welcome you back soon. Kind regards, Le Domaine

Georgia P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Tranquil and hospitable. Absolute tranquility! We loved our stay at Le Domaine Cottages. The kids loved the pool. Given the extreme temperatures over the weekend, the aircon in the lounge area of the cottage was a lifesaver! Would definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Georgia Thank you for the kind words. Yes, that weekend was extremely hot. Looking forward to welcoming you back on the farm. Kind regards, Melanie

Rosilda C
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Hemels. Dis die derde keer wat ons by Le Domaine tuis gegaan het en dis definitief nie die laaste keer nie. Die plek is goed toegerus en het alles wat jy nodig het en nog meer. Ek sal Le Domaine keer op keer aanbeveel. Dis regtig die beste akkommodasie ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Altyd lekker as julle op die plaas kom kuier. Baie dankie vir hierdie pragtige woorde. Sien julle sommer gou weer vir 'n vierde kuier. Vriendelike groete

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Chantal Ons is baie bly julle geniet die rustigheid op die plaas. Altyd lekker as gaste weer kom kuier. Vriendelike groete Melanie

Donovan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig en verfrissend. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Dankie vir julle kuier saam met die seuns op die plaas. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom. Vriendelike groete Melanie

Caroldean R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2025

Quiet and relaxing but fun. We had a very nice, quiet and relaxing stay. The kids had so much fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
We are happy that the children enjoyed themselves. Hope to welcome you back soon. Kind regards, Le Domaine

Lambert V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2025

Pleasant and relaxing. Pleasant and relaxing, but still close to Montagu for shopping and eating out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Lambert Thank you for the kind words. Looking forward to welcoming you back to the farm. Kind regards, Melanie

Elana A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Rustig, veilige bestemming, baie mooi plaas. Waarde vir geld, eienaar is 'n baie vriendelike mens en baie verstaanbaar. Veiligheid is tops. Die mooiste weggesteekte vakansieplek. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sanet
Le Domaine Self Catering Farm Cottages
Elana Ons waardeer jou mooi woorde, dankie. Sien daarna uit om julle weer terug te ontvang op die plaas. Vriendelike groete Le Domaine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Domaine Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4NDk3ZTIzLTQ4YjItNDMyNi1iZGQzLTI3OGE3YTQ1NjY1Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 5) 51 5 1 5 Le Domaine Farm Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785788199873 20.136832312317

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang