Le Fishermans B&B
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Fifth Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Le Fishermans is 'n klein B&B geleë by nr.12 Vyfdelaan in Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Die B&B is naby die hoofstrande, winkels, restaurante en Boardwalk Casino Complex en bied gaste luukse en suite-verblyf.
Verblyf bestaan uit 4 eenhede wat geskik is vir 3 gaste in elk. Elke eenheid is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, 'n ketel, 'n waaier, 'n verwarmer en 'n mikrogolfoond.
Geriewe op die perseel sluit 'n eetkamer in waar 'n volledige Engelse ontbyt bedien word en veilige parkeerplek. Kamers word ook daagliks gediens.
Le Fishermans is binne maklike toegang tot die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit, die Humewood-gholfbaan, die Oceanarium en Snake Park asook die Gqeberha (Port Elizabeth) lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Beverley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- 12 Fifth Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Le Fishermans B&B het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Fifth Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang