Successfully reported

Le Franz

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Danie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stylvol, rustig en welkomend! Dit was ongelooflik lekker. Alles was netjies en skoon. Die eienaars is ook baie vriendelike en behulpsame mense. Ons sal weer daar boek as ons in daai rigting kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Dankie vir die gawe woorde. Ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien. Julle twee was 5 ster gaste. Groete

Sandra G
1 nag
5.0
Sep 2025

Bitter lekker gekuier. Duizend dankies aan Connie en Frikkie. Julle sal ons beslis weer sien in die toekoms. Ons sal Le Franz beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Ai Sandra, dit laat 'n mens so lekker voel as gaste sulke goeie resensies gee. Ons waardeer julle en is bly dat julle lekker gekuier het. Baie dankie, Connie

Molebogeng N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful stay. Absolutely great. Clean apartment and a lovely place. The host was wonderful and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Thanks for the review ... we are happy to be of service and to make you enjoy your stay. You are welcome back anytime. Connie

Thinus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlike gebly. Dankie. Baie lekker gebly. Baie vriendelike en behulpsame mense. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons waardeer dit.

Sakkie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kan Le Franz beslis aanbeveel vir 'n oornaggeleentheid. Was bietjie te vroeg gewees om in te boek, maar gasvrou het moeite gedoen om 'n plekkie vir ons reg te kry. Baie aangename omgewing en kon die aand ook lekker braai. Gasvrou het ons tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Julle was 5 ster gaste, so dit is altyd 'n plesier om sulke mense te huisves. Dankie vir die resensie. Dit word baie waardeer. Groete Connie

Ina V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Heerlike ontspanne atmosfeer, alles wat nodig is, was beskikbaar. Dit was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons is bly as julle die tydjie geniet het by Le Franz. Dit was lekker om julle te ontmoet. Ons sien mekaar dalk weer eendag. Groete

Christel S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Great ambiance, very enjoyable. We really enjoyed staying at Le Franz, especially the kitchen on the stoep; our morning coffee was really enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Glad you had an enjoyable time. Thanks also for the review. Much appreciated. Connie

Lionel S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Loved it. Was great, great venue, really loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Lionel and family. It was wonderful having you. Thank you for the review. It means a lot. Connie

Sonette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie goeie ondervinding. Heerlike plekkie om te gaan. Sal beslis aanbeveel vir enigeen wat in Parys wil oornag. Baie mooi, skoon en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Baie dankie vir die waardevolle resensie. Ons waardeer dit opreg. Groete Connie

Tanika B
1 nag
5.0
Apr 2024

Ongelooflike lekker ervaring. Dit was een van die lekkerste blyplekke wat ons nog gehad het. Alles het gewerk, dit was netjies, die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik en dit was baie naby aan die Vaal rivier. Die selfsorg eenheid het alle eetgerei gehad waaraan mens kan dink, asook genoeg parkering! Die lêer met al die informasie oor die plekkie het ook 'n baie gedetailleerde gedeelte gehad oor wat mens wanneer kan gaan doen en aktiwiteite wat mens kan geniet op verskillende tye van die dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Connie & Frikkie
Le Franz
Hi Tanika Dit is nou regtig een van die lekkerste reviews wat ek nog gekry het. Baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons waardeer dit baie. Dit is altyd 'n groot plesier om mense soos julle te ontvang. Groete Connie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Connie & Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Johanna Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5711339822b9545a268b3f2d829520324efc1ea0596f4318d9cac03406ee0db5d45d430efd20de1873dbe8915bcdaa2ba4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 9 Johanna Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.903987 27.442239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang