Successfully reported
+68

Le Franz

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Johanna Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Le Franz is 'n gastehuis in die stil dorpie, Parys, op die oewer van die Vaalrivier in die Vrystaat.

Verblyf is in 5 eenhede beskikbaar waarvan 4 eenhede vir basiese selfsorg toegerus is. Eenheid 1, 2, 4, 5 het TV's met Netflix-toegang en Eenheid 3 het sekere DStv-kanale. Alle eenhede het toegang tot gratis WiFi.

Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, maar Eenheid 1 het wel 'n bad. Eenheid 4 en 5 is losstaande eenhede. Alle eenhede het buitebraaigeriewe.

Elke kamer is 'n plek van privaatheid en rus. Eenheid 2 het sy eie onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n groot etenstafel. Verder is daar 'n pragtige tuin. Handdoeke en beddegoed word voorsien.

Ander geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en lugversorging in. Daar is 'n rugsteunkragstelsel wat die ligte, WiFi, drukpomp en TV's gedurende beurtkrag aan die gang hou. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.

Le Franz is stapafstand vanaf die rivier en die gewilde Hartelus-mark elke eerste Saterdag van die maand. Gaste kan hul visvangtoerusting saambring en by die rivieroewer ontspan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Danie B
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol, rustig en welkomend! Dit was ongelooflik lekker. Alles was netjies en skoon. Die eienaars is ook baie vriendelike en behulpsame mense. Ons sa...
Sien meer
Sep 2025
Sandra G
5.0
Bitter lekker gekuier. Duizend dankies aan Connie en Frikkie. Julle sal ons beslis weer sien in die toekoms. Ons sal Le Franz beslis aanbeveel.
Sep 2025
Molebogeng N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay. Absolutely great. Clean apartment and a lovely place. The host was wonderful and very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Thinus V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike gebly. Dankie. Baie lekker gebly. Baie vriendelike en behulpsame mense. Sal beslis aanbeveel.
Jul 2025
Sakkie L
Saam met lewensmaat
5.0
Kan Le Franz beslis aanbeveel vir 'n oornaggeleentheid. Was bietjie te vroeg gewees om in te boek, maar gasvrou het moeite gedoen om 'n plekkie vir on...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Connie & Frikkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 9 Johanna Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Le Franz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Johanna Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5711339822b9545a268b3f2d829520324efc1ea0596f4318d9cac03406ee0db5d45d430efd20de1873dbe8915bcdaa2ba4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 9 Johanna Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.903987 27.442239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang