Le Gaulois Luxury Flats
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Miller Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 604R1 364 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë op die laer hange van die Gordonsbaai-berg, bied hierdie luukse selfsorg-eenhede gaste 'n rustige uitsig oor Valsbaai. Hierdie koloniale-styl huis verdeel in 3 eilandstyl selfsorg-eenhede, wat almal goed gemeubileer is om gaste kwaliteit akkommodasie te bied.
Elke oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaat-gasstoof, yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DSTV. Die glasdeure maak oop na die balkon, en gaste het direkte toegang tot die gedeelde plonspoel op die dek onder.
Gaste kan asemrowende uitsigte oor die Hottentotberge in die ooste of Tafelberg in die weste geniet, en kan ook die hawe, 'n paar plaaslike restaurante wat langs die pad gevind word, besoek, of net 'n ontspannende stap langs die strand neem.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 128
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 135 Miller Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Gaulois Luxury Flats het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 135 Miller Road, Gordon's Bay, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang