Successfully reported
+21

Le Grand Chateau

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Le Grand Chateau skuil in die hartjie van die Koepel-erfenisgebied. Ou en nuwe elemente word pragtig verweef en die asemrowende Franse en art déco-interieur skitter van tydlose elegansie.

Ons het 10 Standaardkamers, 10 St Etienne-kamers, met slaapplek vir 40 gaste altesaam. Die dubbelkamers het slaapplek vir 2 gaste en het elk 'n dubbelbed. Die Bruisduite spog met 'n koningingrootte-bed en die gesinseenhed het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Ander kamergeriewe sluit 'n TV, en suite-badkamers, lugversorging, 'n haardroër en 'n strykyster op versoek in.

WiFi, konferensiegeriewe en beperkte parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Breekweg na 'n bestemming wat spog met historiese wonders, luuksheid, en puik diens, 'n venue wat perfek is vir spanbou, konferensies, troues en wegbreke vir gesinne en vriendegroepe wat moeg is vir die stad.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
24-uur-ontvangs

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Basie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en netjies. Heerlik gewees en goeie ligging.
Sep 2025
Petro V
Saam met lewensmaat
5.0
Overgeetlik en rustig. Rus en vrede! Baie netjies. Alles is presies soos geadverteer. Diens uitstekend, veilige parkering. Baie dankie.
Jul 2025
Yvonne V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plekkie, skoon en netjies. Sal beslis weer hier oorslaap. Baie lekker gebly, skoon en netjies.
Jun 2025
Marietjie Van Der Berg V
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Was nou 2de maal by Hotel. Die beste vir ons in Parys.
Jun 2025
Amelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Fabulous quick breakaway! I enjoy the quaint hotel with the lovely Paris theme. It is comfortable and cost-effective and such a great b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Razan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 165

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 61 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Le Grand Chateau het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 61 Boom Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwNjcwN2FmLTkyNTItNDY2Ny05YTQ0LTMyZWE2YzQ3NTkwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 61 Boom Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -26.897730135405 27.453178840475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang