Successfully reported

Le Larich Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Alta V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Dit was baie aangenaam. Baie bederf. Ek sal defnitief weer terug gaan na Le Larich. Alles was netjies en skoon en jy het dadelik tuis gevoel Die eienaar en haar man is 2 aangename mense. So warm en hartlik. Werkers wat plek skoongemaak het elke dag, baie dankie vir alles wat jul gedoen het. Sal beslis ander aanbeveel om daarna toe te gaan. Jul sal jul verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Le Larich Accommodation
Baie dankie Alta, dit was lekker om jul te ontvang en hoop ons sien sommer gou weer

Joggie V
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Uit die boeke uit. Baie netjies en goed ingerigte plekkie. Gasvrou is baie vriendelik en gaan uit haar pad uit om mens tuis te laat voel. Beslis waarde vir geld en kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Analene
Le Larich Accommodation
Baie dankie, ons sien uit om jou weer te ontvang

Deon S
1 nag
5.0
Sep 2017

Baie lekker. Baie lekker blyplek. Kos is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boelie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2017

Baie lekker gebly. Sou graag 'n veilige parkering vir my motor wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Lincoln L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2017

I am overall satisfied with the accommodation. We had no interaction with the owner/manager of the guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Analene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 DF Malan Road, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ZDQwNWE2LTdhNWEtNDYxMS1iODBjLWU3YzNmZjE2MjI2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 21 DF Malan Road Lutzville 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.560511605337 18.344985991717
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang