Le Larich Accommodation
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 DF Malan Road, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Le Larich Accommodation is in die hartjie van Lutzville geleë en bied lieflike kamers met slaapplek vir 2 mense elk. Of jy nou vir besigheid of ontspanning reis, hierdie kamers bied gerieflike, gerieflike verblyf.
Kamer 1 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 2 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Vir gerief word linne en handdoeke voorsien. Albei kamers beskik oor lugversorging en 'n TV.
Die kamers deel die gebruik van 'n volledig toegeruste kombuis vir selfsorg, en braaigeriewe kan voorsien word.
Le Larich Accommodation is naby die sakesentrum, verskeie winkels, 'n apteek, 'n hotel en banke geleë. Die Lutzville-wingerde en gholfbaan is net 1 km weg, en 'n kort rit van 28 km, sal gaste by die lieflike Strandfontein bring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Analene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 21 DF Malan Road, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Larich Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21 DF Malan Road, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang