Le Manoir de Brendel Guesthouse
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45 Main Road, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R4 868 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Le Manoir de Brendel Guesthouse bied bekostigbare, luukse akkommodasie, troues, konferensies, en boetieklandgoedwyne. Ons is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë, net 5 minute buite die geskiedkundige dorpie, Franschhoek, op die R45.
Ons het 10 luukse suites wat met moderne geriewe ingerig is, asook 2 gesinskothuise. Veilige parkeerplek, 24 uur-sekuriteit en gratis WiFi in die hoofhuis is beskikbaar.
Gaste kan gerus hul tennisskoene en oefenklere saambring om op die kleibaan tennis te speel. Geniet 'n wye verskeidenheid behandelings wat ons in ons salon aanbied. Ons swembad is die perfekte plek om fiks te bly of net lekker af te koel. Ons gesellige sitkamerkroeg met 'n kaggel is 'n lieflike plek om saam met familie of ander gaste te kuier of wyn te proe - die beste wyne van De Brendel!
Ons het al oor die jare heelwat asemrowende troues aangebied met ons bekoorlike kapel en ons aanpasbare, pragtige funksie-venue opsies wat binne of buite onder die Franschhoek-sterre aangebied kan word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Charmaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- R45 Main Road, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Manoir de Brendel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 35 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45 Main Road, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang