Successfully reported
+74

Le Manoir de Brendel Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45 Main Road, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 868 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Le Manoir de Brendel Guesthouse bied bekostigbare luukse verblyf, troues, konferensies en boetieklandgoedwyne. Ons is in die hartjie van die Kaapse Wynlande geleë, net 5 minute se ry vanaf die historiese Franschhoek Village op die R45.

Ons het altesaam 10 luukse suites wat toegerus is met moderne geriewe, asook 2 gesinskothuise. Ons het genoeg veilige parkeerplek vir gaste en 24 uur-sekuriteit en gratis WiFi in die hoofhuis.

Pak jou tennisskoene en rakette vir 'n speletjie op ons Franse kleibaan. Ons opelug swembad is 'n wonderlike plek vir jou om jou stamina te verbeter en fiks te bly asook om af te koel. Ons gesellige sitkamerkroeg met 'n kaggel is 'n wonderlike plek om familie of ander gaste te ontmoet of om 'n wynproe-sessie te hou en die beste van De Brendel-wyne te proe.

Ons het deur die jare skouspelagtige troues op die landgoed aangebied met 'n oulike kapel en veelsydige en aantreklike funksie-venue-opsies óf binnenshuis óf onder die magiese sterrehemel van Franschhoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig
Vervoerdienste

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • R45 Main Road, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Manoir de Brendel Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 868
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 868
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 4 868
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45 Main Road, La Motte, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac6b736b07799e39cd1b40bf2221925936b35a654d8e46d0bfe04f0699c845019ff6535f0402dd321b7cfee6855e8fd96b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 868 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 R45 Main Road La Motte 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.881308621595 19.061444898148
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang