Le-'n-biki Gastekamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44A Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Le-'n-biki Gastekamer is 'n bekoorlike ateljeewoonstel op die grondverdieping in Harrismith en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Hierdie kamer is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.
Die oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n kombuisie, slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV, lugversorging en 'n lessenaar.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde hek beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 44A Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Le-'n-biki Gastekamer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44A Piet Retief Street, Harrismith, 9880, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang