Le Paradis 28
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 27 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R2 010R1 508 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Paradis 28 is in die idilliese kusdorpie Ballito geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping binne loopafstand van die strand.
Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek vir 6 mense en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die oorblywende kamers is ingerig met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort wat oor die bad vasgemaak is.
Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n sitkamer, eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas/vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitkamer maak oop op 'n balkon met 'n houtskoolbraai. Die kompleks is veilig, met hoofhek toegang tot die kompleks met afstandbeheer. Daar is 'n enkeltoesluitmotorhuis vir gaste se gebruik en beperkte onbepaalde gasteparkeerplek.
Die verblyf het ook 'n omskakelaar vir die plafonwaaiers, ligte, TV en yskas. Neem asseblief kennis dat die stoof nie tydens beurtkrag werk nie.
Die kompleks beskik oor 'n groot swembad en 'n peuterbad vir kleuters. Dit is minder as 1 km vanaf Granny's Pool en Willard Beach geleë. Ballito Junction Regional Mall is binne bereik, asook 'n verskeidenheid restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 363
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Le Paradis 28 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang