Successfully reported
+20

Le Paradis 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 059 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

La Paradis 30 is in die idilliese kusdorpie Ballito geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal is vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige ontsnapping binne loopafstand van die strand.

Dié woonstel op die 3de verdieping het slaapplek vir 6 mense en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en stort. Die 2de en 3de slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens in elke kamer. Die gastebadkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea bestaan uit 'n sitkamer, eetarea en kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas/vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die sitkamer maak oop op 'n patio met 'n houtskoolbraai. Die kompleks is veilig, met hoofhek toegang tot die kompleks met afstandbeheer. Daar is 'n enkeltoesluitmotorhuis vir gaste se gebruik en beperkte onbepaalde gasteparkeerplek.

Die kompleks beskik oor 'n groot swembad en 'n peuterbad vir kleuters. Dit is minder as 1 km vanaf Granny's Pool en Willard Beach geleë. Ballito Junction Regional Mall is binne bereik, asook 'n verskeidenheid restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 363

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Paradis 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 059
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 059
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 059
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac69dc3a01585898adf580c19de1d05619d4b983637f0537d0606a79cce1c936e9f084bfa2ecc472b85a35c4603a539b969d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 059 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 64 Compensation Beach Road Ballito, Dolphin Coast 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538817117342 31.219371770932
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang