Successfully reported
+20

Le Paradis 30

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 059 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Le Paradis 30 is 'n selfsorgwoonstel wat in die idilliese kusdorpie Ballito geleë is en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek, aangesien dit stapafstand vanaf die strand is.

Dié woonstel op die derde verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolf, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n houtskoolbraai. Die kompleks is veilig met die hoofhek wat met 'n afstandbeheerder werk. Verder is daar 'n enkeltoesluitmotorhuis met beperkte, ongeallokeerde parkeerplek.

Die kompleks het ook 'n groot swembad en 'n swembadjie vir kleuters. Dit is 1 km vanaf Granny's Pool en Willard Beach, en Ballito Junction Regional Mall met verskeie restaurante is ook naby.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 363

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Paradis 30 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 059
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 059
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 059
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac69dc3a01585898adf580c19de1d05619d4b983637f0537d0606a79cce1c936e9f084bfa2ecc472b85a35c4603a539b969d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 059 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 64 Compensation Beach Road Ballito, Dolphin Coast 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538817117342 31.219371770932
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang