Successfully reported

Le Paradis 32

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hester D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Vakansie wegbreek met kinders en kleinseuns. Die woonstel het alles wat 'n mens nodig mag kry, het lekker gemaklike banke en beddens. Die uitsig oor die see is pragtig en daar is niks lekkerder om aan die slaap te raak in die aande en soggens wakker te word met die gedruis van die see in jou ore nie. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Le Paradis 32
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle die woonstel en sy geriewe geniet het. Dis heerlik om te weet dat die uitsig en die geluid van die see jul ervaring nog meer spesiaal gemaak het. Julle is enige tyd weer meer as welkom – ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Asmita Singh S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Beautiful accommodation - well kept, felt like home away from home. Beautiful accommodation - well kept, all appliances worked, we had water and power for the majority of our stay, safe, felt like home away from home - amazing views of the beach. The weather was good as well, so we had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ballito Accommodation
Le Paradis 32
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay and felt at home. It’s great to know that the accommodation, appliances, and views contributed to your experience. We truly appreciate your feedback and hope to welcome you back for another wonderful stay in the future! Kind regards, Ballito Accommodation.

Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Baie netjies en goed toegerus. Wonderlike paar dae in Ballito gehad. Le Paradis 32 het nie teleurgestel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Le Paradis 32
Good day, Thank you for your feedback. We are glad you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again. Regards

Aileen B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Perfect location and stunning views. Pleasant and perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ballito Accommodation
Le Paradis 32
It was a pleasure hosting these guests. We will host them again. Regards, Bridget

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 363

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R2 564
R 2 564 R 2 308
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 564
R 2 564 R 2 308
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 564
R 2 564 R 2 308
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 64 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55498ce5d1874f258644d6a46b347e9dddba2a1ee7e18181fb64a488c60e1fe6db787c59a48547cf9c9ae91f9b1854325d46?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 564 nouVanaf R2 308 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 64 Compensation Beach Road Ballito, Dolphin Coast 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.538838119565 31.219395910813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang