Successfully reported
+19

Le Petit Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R700, Fairview Farm, portion 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Le Petit Guesthouse is 'n rustige selfsorgkothuis op 'n plaas net langs die R700 buite Bloemfontein.

Dit is 'n 3-slaapkamer-eenheid met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die derde slaapkamer is die kinderkamer, gemeubileer met 'n stapelbed. Hulle deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland met stoele. Dit strek tot by die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is.

Buite kan gaste 'n heerlike braai geniet, of net sit en ontspan met 'n glasie wyn, of koppie tee terwyl hulle omring word deur die plaasnatuur. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Adri A
5.0
Will definitely return to this well appointed space. This was a really great stay. The cottage has a big, open, comfortable space and I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Peter G
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and quiet, perfect overnight stop, not far from Bloem on a good road. Great stay, well worth it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Tracy R
Saam met lewensmaat
5.0
It's an amazing place. Definitely recommend that beautiful place of peace and tranquility, stunning getaway and a place to refresh, res...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Wendy D
Saam met vriende
5.0
Peaceful, just what we wanted. The cottage was very clean and comfortable. We enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
David P
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Great place for dogs, fully enclosed and safe for dogs to run around.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R700, Fairview Farm, portion 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Le Petit Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R700, Fairview Farm, portion 2, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33489f0907d01b0b19c9a79cd8bfbbc39b27d463c1f79ba3dbf84a72d2803297042d508a43cc898255342634df15b750f0b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 27 5 1 5 R700 Fairview Farm, portion 2 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.000707778841 26.209331615066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang