Le Petite Maison
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3899 Eagle Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 490 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Le Petite Maison is 'n selfsorg-eenheid in Marloth Park, 'n wildbewarea en vakansiedorp van 3 000 hektaar op die suidelike grens van die Krugerwildtuin, tussen Malelane en Komatipoort in Mpumalanga. Dit is 'n gewilde oornagplek vir toeriste wat na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek reis, wat 'n kans bied om vier van die bekende Groot Vyf te sien.
Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 mense. Die leefarea maak oop op 'n lieflike patio-area wat buite-stoepmeubels het wat uitkyk oor Parkland. Braaigeriewe word ook voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Marinda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 35
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 3899 Eagle Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Le Petite Maison het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 3899 Eagle Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang