Successfully reported
+14

Le Roc 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 176 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Le Roc 4 is in die stranddorpie Ballito geleë en is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping. Dit is die ideale wegbreek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontsnapping binne loopafstand van die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 8 mense en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n staande waaier en maak oop op 'n balkon. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 1 dubbelbed. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort wat oor die bad vasgemaak is. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het plafonwaaiers.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, kombuis en eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, lugbraaier, ketel, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser. Let daarop dat daar geen oond is nie. Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel en het 'n TV met DStv met die Stay Essential-pakket. Dit maak oop op die ruim, gedeeltelik onderdak, gemeubileerde patio met 'n houtskoolbraai. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 1 onderdakparkeerplek en ontoegekende gasteparkeerplek.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en het direkte toegang tot die strand met Le Roc wat reg voor die bekende Granny's Pool geleë is.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 363

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 90 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Le Roc 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 176
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 176
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 176
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 90 Compensation Beach Road, Ballito, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA350dba4d6552f4e41f98251a941dd08501fd22b50bf21a3ad83538fce5760beb1733a6757c4db7c7d3468f95ace1556b8c43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 176 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 90 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.535861632062 31.221745350926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang