Leadwood Tree Safari Lodge
Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
-
Vanaf
R1 600R1 360 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leadwood Tree Safari Lodge bied 4 gerieflike, luukse, bosstyl-selfsorgverblyf op die rustige Hoedspruit Wildlandgoed, waar wild soos sebras, impalas, koedoes, wildebeeste, kameelperde, njalas en waterbokke vrylik tussen huise en in die wildernisgebied rondloop.
Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, kombuisie, sitarea en WiFi. Sommige eenhede het sitareas met TV's met DStv of Netflix. Hierdie eenhede het ook 'n stoep en 'n privaat ingang. Elke lodge het privaat braaigeriewe en veilige parkeerplek. Lodge 1, 2 en 3 het lugversorging en plafonwaaiers. Lodge 4 het slegs 'n waaier. Die eenhede word gedurende die week skoongemaak. Addisionele skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra koste oor naweke of openbare vakansiedae gereël word.
Besienswaardighede sluit 'n selfrit na die Krugerwildtuin, Moholoholo Wildrehabilitasiesentrum en Blydedam-vaarte in. Voëlkyk, fantastiese restaurante, wynproe in die dorp en perdry is ook in die omgewing beskikbaar. Selfry-wildkykritte, boswandelings en fietsroetes is op die landgoed beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tammy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 186
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
- Gaste dink Leadwood Tree Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 695 Hardekool Straat, Hoedspruit Wildlife Estate, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang