Successfully reported

Leafy Lane Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Elsa V
1 nag
5.0
Okt 2025

Gesellig en presies wat ek benodig het. Die ontvangs was baie vriendelik, instruksies duidelik, die cottage was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Ons is bly die kothuis het alles voorsien wat julle nodig gehad het. Dankie vir jou gawe terugvoer.

Mari-Louise D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Very cozy. Safe and beautiful area, pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou mooi resensie en terugvoer. Ek is bly die kothuis was knus.

Liezel S
1 nag
5.0
Aug 2025

Wonderlike ervaring. Wat 'n ongelooflike ervaring. So baie omgee en vriendelikheid met ontvangs! 'n Baie warm verwelkoming! Naby aan Medi-Clinic en Die Boord sentrum! As jy by trappe opgaan na kamer (met badkamer) het jy die mooiste uitsig deur die groot ruite! Kan lekker sit en koffie drink op die bank en uitkyk! Warm kombers vir koue nagte! Alles wat mens nodig het! Baie, baie dankie! Ek het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou mooi resensie, dis wonderlik om te hoor dat jou verblyf so 'n goeie ervaring vir jou was. Ons is bly jy het die uitsig oor die berg en bome so geniet en heerlik warm geslaap. Ek waardeer jou gawe woorde.

Krismari T
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Best of the best! Fantastiese mense. Hulle gaan uit hulle pad om my te help wat met nood in die hospitaal opgeneem is. Dis hartsmense en ek kan hulle hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou mooi woorde. Dit was vir ons 'n voorreg om te kon help.

Valda L
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlike, gerieflike verblyf in stil sentrale area. Verblyf was perfek. Inklok was baie prakties en maklik. Verblyf was baie gerieflik en in 'n stil area. Gasvrou was fantasties en baie behulpsaam. Koffie en beskuit was 'n reuse bonus. Baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir jou goeie resensie, dis so lekker om te hoor dat die verblyf perfek vir jou was in alle opsigte. Ons waardeer jou positiewe terugvoer!

Petra L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

'n Juweel in die wynlande. Leafy Lane het ons oorrompel. Die pragtige kothuis is smaakvol, met sorg en 'n fyn aanvoeling ingerig. Wanneer mens op die boonste verdieping by die groot vensters oor die dakke en boomtoppe uitkyk, voel dit kompleet asof jy iewers in Europa tuisgaan. Marleen ontvang haar gaste met soveel hartlikheid en warmte wat jou laat voel jy ken haar al reeds jare. Die kothuis is heerlik privaat met 'n eie ingang. Marleen het ons tegemoetgekom met veilige parkering vir 2 voertuie en het 'n vergete artikel vir ons veilig bewaar en moeite gedoen om te verseker dat ons dit terugkry. Die selfinklok-reëling werk fantasties. Leafy Lane is voorwaar 'n lieflike plekkie. "Magical", soos die Engelsman sal sê. Ons sal beslis weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Ek is bly julle het heerlik gebly en die gevoel binne en uitsig oor die boomtoppe en berge so geniet. Dankie vir jou mooi woorde.

Susan W
1 nag
5.0
Mei 2025

Fantasties. Ons het baie lekker in Leafy Lane gebly; van die lekker warm beddegoed tot die regte egte koffie en beskuit was alles perfek. Ons het Leafy Lane op ons "go to" lysie vir die Stellenbosch omgewing gesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Ek is so bly julle het alles hier so geniet. Dankie vir julle gawe terugvoer. Dit sal heerlik wees om julle weer te sien wanneer julle in Stellenbosch is.

Wilmari T
1 nag
5.0
Jan 2025

Gerieflik, bekostigbaar en alles wat jy mag benodig. Baie goed toegerus. Alles was lieflik en het in ons behoefte voorsien. Ons was 'n getroude egpaar en ons volwasse kinders. Hou net in gedagte dat daar net een badkamer in die bovertrek met die dubbelbed is. Maar vir net oornag was dit perfek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marleen
Leafy Lane Cottage
Dankie vir die positiewe resensie en terugvoer. Ek is bly julle het lekker hier gebly.

Henriette V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Vriendelike gasvrou, verblyf naby aan Stellenbosch sentraal. Ons het lekker gebly, die ontvangs was hartlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 799
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 799
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 799
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Culemborg Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAguBdReRw8nRSNea711Vr55onx6Rb820Q1OQeCpfBW8ZFAxmKir?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 799 per nag, vir 4 mense 77 5 1 5 23 Culemborg Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944717 18.848764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang