Successfully reported
+19

Leafy Lane Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Culemborg Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 799 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Leafy Lane Cottage is 'n lieflike dubbelverdiepingkothuis in 'n stil en gesogte woonbuurt in Stellenbosch. Die eenheid is sentraal geleë en stapafstand vanaf die Eersterivier, 'n klein winkelsentrum, historiese Stellenbosch, restaurante, Medi-Clinic-hospitaal asook skole.

Die smaakvol gemeubileerde eenslaapkamerkothuis is apart van die eienaar se woonhuis geleë. Dit is ideaal vir 2 mense of 'n gesin van 4 wat 'n badkamer deel. Die slaapkamer op die boonste verdieping het 'n koningingrootte-bed (of 2 enkelbeddens) en daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorgverblyf. Die eenheid het 'n privaat ingang met 'n pragtige tuin waar gaste kan ontspan. 'n Veilige parkeerplek met elektroniese toegang word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elsa V
5.0
Gesellig en presies wat ek benodig het. Die ontvangs was baie vriendelik, instruksies duidelik, die cottage was netjies en skoon.
Okt 2025
Mari-Louise D
Gesin met tieners
5.0
Very cozy. Safe and beautiful area, pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Liezel S
5.0
Wonderlike ervaring. Wat 'n ongelooflike ervaring. So baie omgee en vriendelikheid met ontvangs! 'n Baie warm verwelkoming! Naby aan Medi-Clinic en Di...
Sien meer
Aug 2025
Krismari T
5.0
Best of the best! Fantastiese mense. Hulle gaan uit hulle pad om my te help wat met nood in die hospitaal opgeneem is. Dis hartsmense en ek kan hulle ...
Sien meer
Aug 2025
Valda L
Saam met vriende
5.0
Heerlike, gerieflike verblyf in stil sentrale area. Verblyf was perfek. Inklok was baie prakties en maklik. Verblyf was baie gerieflik en in 'n stil a...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 23 Culemborg Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leafy Lane Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 799
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 799
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 799
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Culemborg Crescent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAguBdReRw8nRSNea711Vr55onx6Rb820Q1OQeCpfBW8ZFAxmKir?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 799 per nag, vir 4 mense 77 5 1 5 23 Culemborg Crescent Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.944717 18.848764

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang