Leaves Signature Guest House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 River Road, Edenburg, Rivonia, 2128, Gauteng
- Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leaves Signature Guest House is in Rivonia, 'n stil woonbuurt in Sandton, Johannesburg geleë. Dit is ideaal vir gaste en sakereisigers wat op soek is na stylvolle, gerieflike en funksionele verblyf. Die gastehuis is baie sentraal, naby sakegebiede soos Woodmead, Sunninghill, Bryanston, Morningside en Sandton.
Verblyf word gebied in 8 individuele slaapkamers, 'n pragtige selfsorg-eenheid, 2 luukse suites, en 5 luukse kamers, elk met unieke dekor en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n satelliet-TV, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, komplimentêre sjerrie en 'n haardroër. Al die kamers het privaat ingange en deure wat lei na 'n balkon of 'n privaat terras en 'n pragtige tuin. Veilige parkeerplek op die perseel en sekuriteit is beskikbaar.
'n Komplimentêre ontbyt word voorsien, en die instansie maak voorsiening vir gaste met spesifieke dieetvereistes. Die ontbyt word óf in die eetkamer óf op die terras langs die swembad bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sam Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 25 River Road, Edenburg, Rivonia, 2128, Gauteng
- Gaste dink Leaves Signature Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 16 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 25 River Road, Edenburg, Rivonia, 2128, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang