Successfully reported

Leben Seehuisie

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wilmarie T
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Awesome. Baie lekker gebly. Lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Stunning! This is the second time we have stayed here and, as usual, it exceeded our expectations. Lovely house, beautiful views and a safe and quiet neighbourhood.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dene J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Baie lekker, veilig, naby alles. Ons het heerlik gebly, lekker gebraai en baie naby aan die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Ruatig, ontspannend met 'n pragtige see-uitsig. Verblyf baie geniet. Pragtige uitsig, ruim kamers, baie skoon. Eienaar woon langsaan en is baie vriendelik. Waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Vrydag tot Vrydag, sewe dae van pure ontspan en seekyk. Heerlik, heerlik, heerlik. Die beste uitsig in Jongensfontein. Pragtige plek. Volledig toegerus. Vriendelike gasvrou wat alles mooi verduidelik het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dehan V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Mooi uitsig. Gerieflike plek. Baie lekker gekuier. Baie vriendelike eienaar. Gemaklike huis met 'n mooi oop see uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beslis waarde vir geld en 'n pragtige uitsig! Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Leben huis was baie lekker en ons het ons baie geniet. Leone was baie bedagsaam en ons is goed ontvang met ons aankoms, en was onmiddelik beskikbaar vir enige iets wat ons nodig gehad het. Weereens baie dankie vir Sondag se ekstra tyd, waardeur dit baie, en die huis was net soos op die fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Amazing all round. Leben Seehuisie is in the perfect location. Its design and layout give you an incredible ocean view, with most rooms having a sea view. Leben was clean, spacious, well-equipped, and it made us all feel happy, at home, and grateful to be there. I would highly recommend Leben!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therese N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Goeie verblyf en het tuisgevoel. Sal definitief weer aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Main Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe067eada6329d871fa78df1801a2168a58fb16888d17bfaa910d357a1d77ae334c979d48821fa951abdc556e617af00d8c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 9) 54 5 1 5 27 Main Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429279529415 21.334814876318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang