Successfully reported
+15

Leben Seehuisie

  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Main Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Leben Seehuisie is 'n knus, dubbelverdieping strandhuis, met pragtige see-uitsigte en is stapafstand van die see af, geleë in die bekoorlike dorpie Jongensfontein, 10 km vanaf Stilbaai,

Verblyf beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. 'n Babybed kan gereël word vir babas voor aankoms. Die eenheid beskik oor 2 badkamers met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, mikrogolf, yskas en vrieskas kombinasie, skottelgoedwasser, wasmasjien, toebehore en breekware asook braaigeriewe buite op die grasperk.

Geriewe sluit 'n oopplan-leefarea met gemaklike meubels en 'n TV met DStv in, linne en beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Wifi is ook beskikbaar.

Ons is jammer dat ons nie troeteldiere toelaat nie en dat die eenheid nie rolstoeltoeganklik is nie.

Die groot balkon, wat oor die Indiese oseaan uitkyk, bied 'n onverbeterlike see-uitsig en is ook 'n uitstekende plek vir walviskyk.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wilmarie T
Gesin met tieners
5.0
Awesome. Baie lekker gebly. Lieflike plek.
Jul 2025
Amanda V
Gesin met tieners
5.0
Stunning! This is the second time we have stayed here and, as usual, it exceeded our expectations. Lovely house, beautiful views and a ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Dene J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker, veilig, naby alles. Ons het heerlik gebly, lekker gebraai en baie naby aan die see.
Apr 2025
Johann C
Gesin met tieners
5.0
Ruatig, ontspannend met 'n pragtige see-uitsig. Verblyf baie geniet. Pragtige uitsig, ruim kamers, baie skoon. Eienaar woon langsaan en is baie vriend...
Sien meer
Nov 2024
Philip M
Saam met lewensmaat
5.0
Vrydag tot Vrydag, sewe dae van pure ontspan en seekyk. Heerlik, heerlik, heerlik. Die beste uitsig in Jongensfontein. Pragtige plek. Volledig toegeru...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leoné Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 27 Main Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leben Seehuisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
    6 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Main Road, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe067eada6329d871fa78df1801a2168a58fb16888d17bfaa910d357a1d77ae334c979d48821fa951abdc556e617af00d8c1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 9) 54 5 1 5 27 Main Road Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.429279529415 21.334814876318

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang