Successfully reported
+49

Leeu Lê

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1056 Maroela Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R895 R627 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Leeu Lê is sentraal geleë in Marloth Park en bied verblyf geskik vir gesinne of groepe vriende. Die eiendom is maklik bereikbaar vanaf die N4 en is naby verskeie besienswaardighede en geriewe.

Leeu Lê 1 is 'n huis met 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat tot 9 gaste kan akkommodeer. Leeu Lê 2 is 'n aparte eenheid met 2 slaapkamers en 1 badkamer, geskik vir 5 gaste. Elke eenheid het 'n kombuis toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Alle slaapkamers het lugversorging. Beide eenhede het 'n privaat plonspoel en braaigeriewe.

Die eiendom word deur een erf van Lionspruit geskei, en gaste kan leeus van binne die nabygeleë reservaat hoor. Marloth Park bied ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n restaurant aan die Krokodilrivier en 'n waterpark met glybane.

Wild soos sebras, bosvarke en nagapies kan gereeld op die eiendom gesien word. Leeu Lê is ongeveer 800 m van die Krugerwildtuin, oorkant die Krokodilrivier, geleë.

Dag- en nagwildritte is beskikbaar in Marloth Park en die Krugerwildtuin. Mosambiek se grens is ongeveer 31 kilometer weg, en Eswatini se grens is ongeveer 77 km weg. Ander nabygeleë besienswaardighede sluit in die Panorama-roete in Hazyview, met plekke soos God's Window, Bourke's Luck Potholes en Mac Mac-waterval, sowel as die wilde perde van Kaapsche Hoop naby Mbombela.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Lindi B
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay, we stayed for 4 nights. We enjoyed the animals. Things I would change about the apartment: The couch was a bit uncomfortabl...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Karin B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was heerlik, rustig en skoon. Ons wou nie huis toe gaan nie. Baie lekker gebly. Sommer gevoel hoe die spanning verdwyn. Baie, baie dankie.
Sep 2025
Carine S
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Pragtige plek. Alles is skoon en netjies. Alle benodigdhede is daar. Beddens slaap baie lekker. Welgedaan en baie dankie, dit was heerlik ...
Sien meer
Aug 2025
Christa P
Saam met lewensmaat
5.0
Easy access to roads and a great place to relax in privacy. It was a nice and quiet atmosphere, close to a restaurant, and I enjoyed se...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Elsja W
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir jou siel! Onvergeetlike ervaring gewees! Baie dankie! Sien binnekort! Pragtige, stil en rustig! Alles wat jy nodig het in die huis. Beddens he...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1056 Maroela Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Leeu Lê het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R895
R 895 R 627
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R895
R 895 R 627
per nag (plek vir 5)
Vanaf R895
R 895 R 627
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1056 Maroela Road, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bec4533b2d07d63a3ff0cd38cba15574aab5363643c0dd215e3538b3aef178dcce4a6d8965d5f3a82363a11f5c1e52c43cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R895 nouVanaf R627 per nag (plek vir 5) 46 5 1 5 1056 Maroela Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 09:00 -25.370231006626 31.766446528399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang