Leeudoringstad Guesthouse 1
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Schoch Street, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Leeudoringstad Gastehuis 1 is tussen Bothaville en Wolmaranstad geleë, in die klein plaasdorpie Leeudoringstad, 50 km vanaf die NAMPO-venue. Rustig en stil, geniet 'n goeie nagrus met geen verkeer om te steur nie. Hierdie venue kan tot 17 gaste akkommodeer wat deel.
Daar is 7 stylvolle en suite-slaapkamers wat elk toegerus is met lugversorging, 'n TV met M-Net en sekere DStv-kanale, onbeperkte vesel-WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n lieflike buite-area met 'n swembad omring deur 'n groot groen grasperk en skaduryke bome.
Die gastehuis het ook volledige bystanddienste vir water en noodsaaklike elektriese toerusting. Tydens beurtkrag sal gaste te alle tye die volgende beskikbaar hê: ligte, WiFi, DStv en alle sekuriteitstoerusting om hul veiligheid te verseker.
Die lapa is beskikbaar indien vooraf gereël vir funksies of selfsorgdoeleindes en braaie. Die lokaal kan 'n maksimum van 15 mense akkommodeer vir 'n geleentheid of konferensie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Alwyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 92 Schoch Street, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
- Gaste dink Leeudoringstad Guesthouse 1 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 92 Schoch Street, Leeudoringstad, 2640, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang