Successfully reported

Leeuriet Gasteplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Marica G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ou wêreldse bekoring, vrede. Wat ‘n ongelooflike ontsnapping was hierdie huis! Van die oomblik wat ons ingestap het, het die kraakvars, goeie gehalte linne op die bed ons welkom geheet in ‘n ruimte wat spreek van sorg en reinheid. Die binnebraai het die aand in ‘n warm, gesellige ervaring omskep, waar ons met gelag en stories om die vuur gekuier het – die flikkerende vlamme het ‘n sagte gloed deur die huis versprei. Die sitkamer, met sy blink houtvloere, het ons omhul in ‘n diep gevoel van vrede en stilte. Die eetkamer se houttafel, versier met smaakvolle wynglase, het ons nooi om tydsaam te ontspan, en die unieke katel in die slaapkamer het ‘n rustige, persoonlike atmosfeer geskep. ‘n Spesiale bonus was die tuisgemaakte nougat te koop – ‘n soet verrassing! Boonop het die oulikste skaaphond kom hallo sê, terwyl ‘n foksterrier ons eindeloos vermaak het met sy moljag-aksies. Die gasvrou het vriendelik ontvang en deurentyd seker gemaak alles is in orde. Let wel, yskaste word saans om 21:00 afgesit, ook jou kamp yskas, maar dit het glad nie ons genot gesteur nie. Hierdie plek is ‘n juweel vir enigeen wat soek na stilte, warmte, ou wêreldse sjarme en fyn detail!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice, thanks. Pleasant and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wonderlikste ervaring! Wonderlikste ervaring van ons lewe, Veldhuisie sonder krag of opvangs, net ons, die natuur en skape, alles so perfek ingerig. Hartlike ontvangs. Huisie skoon, alles wat ons nodig het. Dankie, dankie, was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustige plaas kuier. Stil en salig. Ons het so lekker gekuier. Die buite toilet en stort was pret. Geen sein nie en ook nie elektrisiteit of sonkrag nie, so mens is gedwing om te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dr Hayley H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Relaxing, comfortable & restful farm stay with lots to do in the vicinity. Our stay was so comfortable and effortless, and the house is set on a working Karoo farm. Flowers were blooming everywhere, and the landscape was changing into colourful springtime, making it a special time of the year to visit this area. It was peaceful and quiet, and we could fully relax away from our busy lives, so highly recommended for the ambience and restful scenery. Close to many flower season attractions, the annual Vleis fees in Calvinia is a convivial and exciting cultural event!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Very relaxing surrounds. Beautiful situation on a working farm, quiet and very relaxing surrounds. Comfortable and well-appointed cottage and a very helpful and welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

A highlight! Don't miss this one! Surroundings are spectacular! The house is so beautiful, a treasure trove of history, Karoo elegance and simplicity.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois Jaco H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We enjoyed the beautiful scenery. A quiet place on a farm about 20 km from Nieuwoudtville. A historical old farmhouse very neatly renovated!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Stil en afgesonder in die natuur. Heerlik gebly, huis is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R27, Leeuwenriet Farm, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA288135acd7330b3c28769cb813e3a35a2b0cb1ebca1fffe1464d5594e354627999a4c1968a68a75611745e6fb6e2082f2a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Off the R27 Leeuwenriet Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.476833333333 19.33175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang