Successfully reported
+32

Leeuriet Gasteplaas

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R27, Leeuwenriet Farm, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leeuriet Gasteplaas bied gaste 'n ontspannende selfsorgplaasverblyf vir tot 6 mense, net 25 km vanaf Nieuwoudtville.

Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied. Veldhuisie is die perfekte wegbreek tussen niks en nêrens, omring deur berge, bome en die vlaktes.

Die Leeuriet-huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, asook 'n sitkamer, en word deur sonkrag aangedryf. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, maar het nie 'n mikrogolfoond nie. Die huis het 'n eetarea en 'n binnebraai-area is beskikbaar vir gebruik. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n gesellige binnenshuise kaggel.

Leeuriet Veldhuisie is 'n oopplan-kothuis met 'n slaaparea, 'n buitebadkamer, 'n kombuis en 'n kaggel. Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is buite geleë met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, breekware, eetgerei en 'n etenstafel. Die kothuis het geen elektrisiteit, WiFi of mobiele diens nie.

Braaipakke, sowel as vuurmaakhout, is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste. 'n Skoonmaakdiens kan ook op versoek gereël word teen 'n ekstra koste. Gaste kan stap, fietsry of draf om die plaas te verken mits dit vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marica G
Saam met lewensmaat
5.0
Ou wêreldse bekoring, vrede. Wat ‘n ongelooflike ontsnapping was hierdie huis! Van die oomblik wat ons ingestap het, het die kraakvars, goeie gehalte ...
Sien meer
Sep 2025
Willy B
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice, thanks. Pleasant and very peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Adelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlikste ervaring! Wonderlikste ervaring van ons lewe, Veldhuisie sonder krag of opvangs, net ons, die natuur en skape, alles so perfek ingerig. H...
Sien meer
Sep 2025
Liezl T
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaas kuier. Stil en salig. Ons het so lekker gekuier. Die buite toilet en stort was pret. Geen sein nie en ook nie elektrisiteit of sonkrag n...
Sien meer
Aug 2025
Dr Hayley H
Saam met vriende
5.0
Relaxing, comfortable & restful farm stay with lots to do in the vicinity. Our stay was so comfortable and effortless, and the house is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R27, Leeuwenriet Farm, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Leeuriet Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R27, Leeuwenriet Farm, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA288135acd7330b3c28769cb813e3a35a2b0cb1ebca1fffe1464d5594e354627999a4c1968a68a75611745e6fb6e2082f2a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Off the R27 Leeuwenriet Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.476833333333 19.33175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang