Successfully reported
+32

Leeuriet Gasteplaas

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R27, Leeuwenriet Farm, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leeuriet Gasteplaas bied ontspannende selfsorg-plaasverblyf vir 6 gaste, net 25 km vanaf Nieuwoudtville.

Die ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer, en maak van sonkrag gebruik. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus, maar daar is nie 'n mikrogolfoond nie. Daar is ook 'n eetarea, binnebraai-area en 'n knus kaggel in die sitkamer.

Braaipakke en vuurmaakhout is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Gaste kan gaan stap, fietsry of draf om die plaas te verken, indien dit vooraf gereël is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marica G
Saam met lewensmaat
5.0
Ou wêreldse bekoring, vrede. Wat ‘n ongelooflike ontsnapping was hierdie huis! Van die oomblik wat ons ingestap het, het die kraakvars, goeie gehalte ...
Sien meer
Sep 2025
Willy B
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice, thanks. Pleasant and very peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Adelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlikste ervaring! Wonderlikste ervaring van ons lewe, Veldhuisie sonder krag of opvangs, net ons, die natuur en skape, alles so perfek ingerig. H...
Sien meer
Sep 2025
Liezl T
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige plaas kuier. Stil en salig. Ons het so lekker gekuier. Die buite toilet en stort was pret. Geen sein nie en ook nie elektrisiteit of sonkrag n...
Sien meer
Aug 2025
Dr Hayley H
Saam met vriende
5.0
Relaxing, comfortable & restful farm stay with lots to do in the vicinity. Our stay was so comfortable and effortless, and the house is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R27, Leeuwenriet Farm, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Leeuriet Gasteplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R27, Leeuwenriet Farm, Nieuwoudtville, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA288135acd7330b3c28769cb813e3a35a2b0cb1ebca1fffe1464d5594e354627999a4c1968a68a75611745e6fb6e2082f2a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Off the R27 Leeuwenriet Farm 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.476833333333 19.33175
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang