Successfully reported
+60

Leeuwdraai Safaris

Weeksdagaanbod 10% af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Aug 2025 tot 28 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portions 18,19 and 28 of Leeuwdraai, Moloto, Cullinan, 2000, Gauteng
  • Vanaf R1 173 R1 056 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Leeuwdraai Safaris is 'n lieflike bosveldplaas tussen Pretoria en Bela-Bela. Dit is die ideale keuse vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met vriende en familie aangesien die plaas 'n gemeenskaplike swembad en wildritte bied.

Die lodge bied 'n keuse tussen 2 privaat selfsorgkothuise of 6 gastekamers met gedeelde badkamergeriewe. Hierdie eenhede het 'n koningingrootte-bed, enkelbeddens, stapelbeddens of slaapbanke. Al die badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Lions Den en Hunters Rest het elk 'n privaat leefarea met 'n kombuis terwyl gaste in die ander kamers kombuisgeriewe deel. Al die kombuise is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n Jacuzzi, 'n lapa, 'n boma en 'n kroeg waar gaste 'n drankie kan geniet terwyl hulle oor die bosveld uitkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Wiaan P
5.0
Ideaal vir 'n wegbreek. Rustige lodge, goeie geriewe en verblyf.
Sep 2025
Willem E
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plek. Leeuwdraai het mooi na ons gekyk. Sien sterre.
Mrt 2025
Johan O
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie is 'n plek waar jy alle eet- en drinkgoed moet saamneem, en jy gaan terug. Hierdie is 'n plek waar jy alle eet- en drinkgoed moet saamneem, en...
Sien meer
Feb 2025
Dominique M
Saam met vriende
5.0
Ons was daar vir 'n bachelorette en het 'n fantastiese tyd gehad. Die naweek was heerlik. Bokke en vlakvarkies kom naby aan die huis. Die mense wat da...
Sien meer
Okt 2024
Quintin G
Besigheidsreis
4.8
Uitstekende plek! Veral vir jagsessies met die familie!
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Portions 18,19 and 28 of Leeuwdraai, Moloto, Cullinan, 2000, Gauteng
  • Gaste dink Leeuwdraai Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 173
R 1 173 R 1 056
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 173
R 1 173 R 1 056
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 173
R 1 173 R 1 056
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portions 18,19 and 28 of Leeuwdraai, Moloto, Cullinan, 2000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAecbbb6f2a60c9b801304272b843b69b6b01f34fdf1552a0b1faf6c9e5f388bf60935a1cd7eecab07f7188912080ec8a4ee01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 173 nouVanaf R1 056 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Portions 18,19 and 28 of Leeuwdraai Moloto 2000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.326075 28.54842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang